Wednesday, July 15, 2015

Lynne Brown

Sy is een in meer opsigte as een. Sy verstaan net nie hoe die mark werk nie. Hoor wat se sy:

Brown was emphatic that she did not believe one should change the state-driven ownership model “for now... until you know what you are working towards. You can't make a decision (about) what happens to Eskom or any of the other state owned companies (until then)".

Brown told reporters that South Africa can expect three more years of power cuts, Reuters reported.

My long politician's answer

Turning to what she called "my long politician's answer", namely the question of what could be privatised by the State, Brown said: "Basic services must be provided by the State. How private companies and the private sector interact with that is part of what we are trying to do now. (But) we must be able to remain in charge as a State for want of a better word".

soos geraporteer deur: www.fin24.com/.../Brown-refutes-Eskom-privatisation-plans-20150514

Indien sy verstaan het sou sy gese het "Ons is van plan om te dereguleer - maw enigiemand wat elektrisiteit wil verskaf aan gebruikers sal dit kan doen en ons as regering sal alles in ons vermoe doen om struikelblokke uit die weg te ruim. Sy mag selfs gese het "ek dink nie dat enigiemand dit goedkoper as ESKOM sal kan doen nie want die Staat subsidieer hulle sodat ons die armstes van die armstes kan help om goedkoop krag te bekom - maar ons nooi almal uit wat die kapasiteit het om elektrisiteit op te wek om dit te doen tot voordeel van die land en sy mense" Maar nee - sy bly klou aan die Apartheid droom van 'n staatsbeheerde kragvooesienings netwerk wat net nie werk nie.

No comments: