Tuesday, February 11, 2014

Geoff Cohen

lees hierdie artikel en kyk hoe moan hierdie poepol. Hoekom verskuif hy nie sy kantoor na 'n jurisduksie buite SA soos Mauritius en probeer sy aandeelhouers se belange te dien eerder as om net te "moan" nie? Maatskappye moet innovatief te werk gaan om nie onnodig geld aan belastingowerhede te betaal ipv hulle aandeelhouers nie. Moenie 'n poepol wees nie - regerings pis net ons geld teen die muur uit. Firmas sal meer belasting-gehoorsaam wees indien belastingowerhede meer doen om belastings te verminder (soos wat Ierland gedoen het - dis hoekom Google daar is; en Mauritius - dis hoekom Cohen gerus daarna kan kyk, ongeag wat Pravin Gordhan (nog 'n poepol) te se het oor belastinghawes.

Hier moan hy weer: http://www.itweb.co.za/index.php?option=com_content&view=article&id=70799:Naspers-lashes-out-at-Google&catid=147

No comments: