Wednesday, July 8, 2015

Kortbroek

23 Jan 2015, 11:37 Kortbroek word eersdaags herontplooi as ambasadeur in Griekeland. Die arme Grieke - hulle het reeds genoeg probleme van hul eie. Nou kry hulle nog een by. Marthinus van Schalkwyk, die laaste NP-leier en tot onlangs toe ANC-minister, verhuis eersdaags Europa toe vir sy waarskynlike aanstelling as Suid-Afrika se nuwe ambassadeur in Griekeland. Die Burger verneem vertroulik Van Schalkwyk het reeds met diplomatieke opleiding begin. Die departement van internasionale betrekkinge en samewerking wou dit egter gister nie bevestig nie. http://www.netwerk24.com/nuus/2015-01-23-kortbroek-athene-toe

No comments: