Friday, July 10, 2015

- wat BTW na 17% wil opstoot.

So ja, Judge Dennis Davies kry die eer om my poepol van die week te wees. Wat weet hy rerig van die armoede en pyn wat sy toename in belasting gaan meebring? His discussions with World Bank economists suggested South Africa needed a tax to gross domestic product ratio of close to 30% — and not the 19% or 20% for which some commentators had asked. Wat de fok weet hierdie ouens nou rerig van wat 'n ideale verhouding behoort te wees. Die sosialistiese dose. Jammer vir die vloek maar dit moet nou ophou - om my geld te vat vir ander mense. Dit is hulle wat maak dat ek nie eers meer omgee vir 'n arm, koue en honger bedelaar by 'n robot nie - want ek dink hoekom moet ek omsien na jou welsyn as 30% van my inkomste gaan om vir mense soos hulle te help. Maar dan gee ek maar 'n paar sent want hy is net so magteloos soos ek. 'n Toename in BTW gaan ons ekonomie skade berokken.

No comments: